Jack Bannon (Engelse akteur)

Jack Bannon
Nasionaliteit Brits
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jack Bannon is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Imitation Game (2014) en in die televisiereekse Endeavour (2012) en Pennyworth (2019).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search